
Wiskunde vir Beginners in afrikaans
SMART GECKO SOFTWARE DEVELOPMENT (PTY) LTD
2018年05月21日
5.0
Android OS
关于Wiskunde vir Beginners in afrikaans
此应用程序可帮助学龄前儿童的数学概念。
Hierdie toepassing help met voorskoolse wiskunde begrippe. Die basiese van wiskunde word in hierdie toepassing vasgelê en u kind word blootgestel aan verskeie aspekte van Wiskunde.
Die wiskunde beginsels en begrippe waarmee jou kind in sy eerste skooljaar in aanraking kom word deur hierdie toepassing geleer in verskeie vorme. Die volgende is ‘n paar voorbeelde van wat geleer word:
Optel- en Aftreksomme
Patrone identifisering
Skryf van Getalle
Groter en Kleiner
en vele meer
Hierdie toepassing is inderdaad, nie net lekker vir jou kind om te gebruik nie maar ook, behulpsaam op verskeie afdelings van basiese wiskunde.
最新版本1.0的更新日志
Last updated on 2018年05月21日
Minor bug fixes and improvements. Install or update to the newest version to check it out!
Wiskunde vir Beginners in afrikaans APK信息
在APKPure安全快速地下载APK
APKPure 使用签名验证功能,确保为您提供无病毒的 Wiskunde vir Beginners in afrikaans APK 下载。
Wiskunde vir Beginners in afrikaans相似游戏

Free Hansie en Grietjie Kinder
SMART GECKO SOFTWARE DEVELOPMENT (PTY) LTD

ABC Kinder Pret in Afrikaans
SMART GECKO SOFTWARE DEVELOPMENT (PTY) LTD

Free Die Drie Varkies Kinderst
SMART GECKO SOFTWARE DEVELOPMENT (PTY) LTD

Hospitaal Dokter in Afrikaans
SMART GECKO SOFTWARE DEVELOPMENT (PTY) LTD

Free 500+ Afrikaans flitskaart
SMART GECKO SOFTWARE DEVELOPMENT (PTY) LTD

Rooikappie kinderstorie
SMART GECKO SOFTWARE DEVELOPMENT (PTY) LTD