Wiskunde vir Beginners in afrikaans

Wiskunde vir Beginners in afrikaans

  • 5.0

    Android OS

About Wiskunde vir Beginners in afrikaans

Hierdie toepassing help met voorskoolse wiskunde begrippe.

Hierdie toepassing help met voorskoolse wiskunde begrippe. Die basiese van wiskunde word in hierdie toepassing vasgelê en u kind word blootgestel aan verskeie aspekte van Wiskunde.

Die wiskunde beginsels en begrippe waarmee jou kind in sy eerste skooljaar in aanraking kom word deur hierdie toepassing geleer in verskeie vorme. Die volgende is ‘n paar voorbeelde van wat geleer word:

Optel- en Aftreksomme

Patrone identifisering

Skryf van Getalle

Groter en Kleiner

en vele meer

Hierdie toepassing is inderdaad, nie net lekker vir jou kind om te gebruik nie maar ook, behulpsaam op verskeie afdelings van basiese wiskunde.

مزید دکھائیں

What's new in the latest 1.0

Last updated on May 21, 2018
Minor bug fixes and improvements. Install or update to the newest version to check it out!
مزید دکھائیں

گیم پلے اور اسکرین شاٹس

  • Wiskunde vir Beginners in afrikaans پوسٹر
  • Wiskunde vir Beginners in afrikaans اسکرین شاٹ 1
  • Wiskunde vir Beginners in afrikaans اسکرین شاٹ 2
  • Wiskunde vir Beginners in afrikaans اسکرین شاٹ 3
  • Wiskunde vir Beginners in afrikaans اسکرین شاٹ 4
  • Wiskunde vir Beginners in afrikaans اسکرین شاٹ 5
  • Wiskunde vir Beginners in afrikaans اسکرین شاٹ 6
  • Wiskunde vir Beginners in afrikaans اسکرین شاٹ 7
APKPure آئیکن

زیادہ سے زیادہ کھیل انعامات اور چھوٹ آف کے لئے ایپ پی کی پیور نیکھر لیں

Android پر XAPK/APK فائلیںانسٹالکرنےکےلیےایککلککریں!

ڈاؤن لوڈ کریں APKPure
thank icon
ہم آپ کے صارف کے تجربے کو بہتر بنانے کے لیے اس ویب سائٹ پر کوکیز اور دیگر ٹیکنالوجیز کا استعمال کرتے ہیں۔
اس صفحے پر کسی بھی لنک پر کلک کرکے آپ ہماری رازداری کی پالیسی اور کوکیز پالیسی پر متفق ہو رہے ہیں۔
مزید جانیں