Safe & Fast APK Downloads on APKPure
APKPure uses signature verification to ensure virus-free Graad 12 lewenswetenskappe vee APK downloads for you.
Hersiening en eksamen voorbereiding vir matrieks.
Kies die regte antwoord in die volgende afdelings:
- selkern en nukleiensure
- DNA en RNA
- seldeling en mitose
- meiose
- menslike voortplanting: manlik
- menslike voortplanting: vroulik
- gametogenese
- menstruele siklus
Toets jou kennis en berei voor vir toetse en eksamens op 'n maklike manier.
Ideaal vir leerders wat moeilik uit 'n boek leer, en vir leerders wat hulle geheue met 'n spel wil stimuleer.
Sterkte met die eksamens!
One-click to install XAPK/APK files on Android!