Tentang Storierak
Storierak dirancang untuk tablet dan memiliki buku indah anak-anak Afrika ini.
Die Storierak Toepassing is gratis om af te laai en spesiaal ontwerp vir jou iPad, iPad-mini en Android-tablet vir maksimale leesgenot vir kinders.
Dit bevat wonderlike Afrikaanse kinderboeke, geskik vir kinders van 2 – 8 jaar oud. Daar is stories om van te kies en te keur soos oulike Rympies vir Pikkies en Peuters, Bennie Boekwurm se stories, Liewe Heksie se groot reeks stories, Tjiff en Tjaff se mannewales, Ons eie Kleuterbybel én die gewilde Storiemuis-reeks van Leon Rousseau. Daar is puik voorlesings deur bekende stemkunstenaars soos Joanie Combrink, Chris Cameleon, Margit Meyer-Rodenbeck (Dowwe Dolla) en vele meer. Jou kind kan die storie self lees, of deur die stem begelei word.
Laai die oulike Toep. nou af op jou iPad, iPad-mini of Android-tablet en kry jou eerste boek ook heeltemal verniet!
Storierak bevat lekker bykomstighede:
- Elke storieboek het twee soorte speletjies: flitskaarte en legkaarte, met verskillende moeilikheidsgrade
- Jy kan elke boek verpersoonlik: dra die storie op aan jou kind, en plaas sy/haar foto op die eerste bladsy
Nuwe Afrikaanse kinderboeke verskyn elke maand. Kom maak dus dikwels ‘n draai by Storierak en hou van ons op die Facebook-blad https://www.facebook.com/Storierak.
Kontak ons gerus met enige navrae by [email protected]. Lekker lees!
Hierdie produk is die eiendom van NB-Uitgewers: www.nb.co.za
What's new in the latest 2.2
• Ander fout regstellings en spoed verbeterings
Informasi APK Storierak
Versi lama Storierak
Storierak 2.2
Storierak 2.1
Storierak 2.0
Storierak 1.9

Pengunduhan Super cepat dan aman melalui aplikasi APKPure
Sekali klik untuk menginstal file XAPK/APK di Android!