Storierak

Storierak

NB Publishers
18/09/2016
  • 23.8 MB

    Размер файла

  • Android 4.1+

    Android OS

Oписание Storierak

Storierak является магазин приложений со всеми вашими любимыми африканских детских книг.

Storierak is ‘n toepassingwinkel met al jou geliefkoosde Afrikaanse kinderboeke, ideaal geskik vir kinders van 2 – 8 jaar oud. Herontdek nou jou gunstelingstories uit Storieman-omnibus 1, en so ook ’n verskeidenheid ander gewilde Afrikaanse stories soos Die lelikste dier in die hele wêreld, Prinses Talia en die draak, Dikkekat en Kollepiet en In ‘n huis in ‘n huis. Elke storie bevat ’n puik voorlesing deur ’n bekende stemkunstenaar. Jou kind kan die storie self lees, of deur die stem begelei word.

Laai nou die toepassing gratis af, en skaf jou eerste boek aan – heeltemal verniet!

Storierak bevat ook ander opwindende bykomstighede:

- Elke storieboek bevat twee soorte speletjies: flitskaarte en legkaarte, met verskillende moeilikheidsgrade

- Jy kan elke boek verpersoonlik: dra die storie op aan jou kind, en plaas sy/haar foto’tjie op die eerste bladsy

Nuwe Afrikaanse kinderboeke sal gereeld bygewerk word. Kom maak dus dikwels ‘n draai by Storierak. Stuur gerus nog voorstelle vir Afrikaanse boeke na [email protected].

Hierdie produk is die eiendom van NB-Uitgewers. www.nb.co.za.

Ещё

Что нового в последней версии 2.2

Last updated on 2016-09-18
• Probleme met registrasie op sekere tablette reggestel
• Ander fout regstellings en spoed verbeterings
Ещё

Видео и Скриншоты

  • Storierak постер
  • Storierak скриншот 1
  • Storierak скриншот 2
  • Storierak скриншот 3
  • Storierak скриншот 4

Старые Версии Storierak

APKPure иконка

Супер Быстрая и Безопасная Загрузка через Приложение APKPure

Один клик для установки XAPK/APK файлов на Android!

Скачать APKPure
thank icon
We use cookies and other technologies on this website to enhance your user experience.
By clicking any link on this page you are giving your consent to our Privacy Policy and Cookies Policy.
Learn More about Policies