Storierak

Storierak

NB Publishers
Sep 18, 2016
  • 23.8 MB

    파일 크기

  • Android 4.1+

    Android OS

Storierak 정보

Storierak is designed for tablets and has wonderful African children's books.

Die Storierak Toepassing is gratis om af te laai en spesiaal ontwerp vir jou iPad, iPad-mini en Android-tablet vir maksimale leesgenot vir kinders.Dit bevat wonderlike Afrikaanse kinderboeke, geskik vir kinders van 2 – 8 jaar oud. Daar is stories om van te kies en te keur soos oulike Rympies vir Pikkies en Peuters, Bennie Boekwurm se stories, Liewe Heksie se groot reeks stories, Tjiff en Tjaff se mannewales, Ons eie Kleuterbybel én die gewilde Storiemuis-reeks van Leon Rousseau. Daar is puik voorlesings deur bekende stemkunstenaars soos Joanie Combrink, Chris Cameleon, Margit Meyer-Rodenbeck (Dowwe Dolla) en vele meer. Jou kind kan die storie self lees, of deur die stem begelei word. Laai die oulike Toep. nou af op jou iPad, iPad-mini of Android-tablet en kry jou eerste boek ook heeltemal verniet!Storierak bevat lekker bykomstighede:- Elke storieboek het twee soorte speletjies: flitskaarte en legkaarte, met verskillende moeilikheidsgrade- Jy kan elke boek verpersoonlik: dra die storie op aan jou kind, en plaas sy/haar foto op die eerste bladsyNuwe Afrikaanse kinderboeke verskyn elke maand. Kom maak dus dikwels ‘n draai by Storierak en hou van ons op die Facebook-blad https://www.facebook.com/Storierak.Kontak ons gerus met enige navrae by [email protected]. Lekker lees!Hierdie produk is die eiendom van NB-Uitgewers: www.nb.co.za
더 보기

What's new in the latest 2.2

Last updated on 2016-09-18
• Probleme met registrasie op sekere tablette reggestel
• Ander fout regstellings en spoed verbeterings
더 보기

비디오 및 스크린 샷

  • Storierak 포스터
  • Storierak 스크린샷 1
  • Storierak 스크린샷 2
  • Storierak 스크린샷 3
  • Storierak 스크린샷 4

Storierak의 오래된 버전

APKPure 아이콘

APKPure 앱을통한매우빠르고안전한다운로드

한번의클릭으로 Android에 XAPK/APK 파일을설치할수있습니다!

다운로드 APKPure
thank icon
사용자 환경을 개선하기 위해 이 웹 사이트의 쿠키 및 기타 기술을 사용합니다.
이 페이지의 링크를 클릭하면 당사의 개인 정보 보호 정책쿠키 정책에 동의하는 것입니다.
더 알아보기