Safe & Fast APK Downloads on APKPure
APKPure uses signature verification to ensure virus-free Spreek Lewe APK downloads for you.
Spreek Lewe is n Afrikaans pesoonlike kinderboek
Oor die Spreek Lewe-app en Spreek Lewe Evangelic-app:
Die Spreek Lewe App en Spreek Lewe Evangelic App is 'n interaktiewe, persoonlike kinderboek, met bevestigings en speletjies om die kinders op pad te help. Die verskillende onderwerpe spreek positiwiteit in die kinders se lewens in en dek 'n paar sleutelpunte en ervarings om hulle te help voorberei vir die lewe.
One-click to install XAPK/APK files on Android!