GOBE Graad 5 Afrikaans

GO & BE Programming
2017年06月22日
  • 4.0

    Android OS

关于GOBE Graad 5 Afrikaans

该计划准备5年级的学生在南非荷兰语年度考核

Die program berei graad 5 leerders voor vir jaarlikse asessering in Afrikaans.

Die program bevat voorbeelde van vrae gevra in vorige jare se eksamen vraestelle.

Die leerder het 'n keuse om 'n toets te neem of om sintaks en sinbou te oefen.

Die leerder kan selfs 'n vinnige bereipstoets doen.

Die program randomeer elke vraag en antwoorde en gee antwoorde vir vrae in multikeuse vraag vorm.

Daar is 15 lees begriptoetse en 5 verskillende begripsvrae.

Daar is 5 gedigte met vrae oor alliterasie, assonansie, personifikasie, metafoor en rym

23 Sintaks vraagtipes wat die volgende oefen:

voorsetsels

selfstandige naamwoorde

bywoorde

byvoeglike naamwoorde

werkwoorde

dier geluide en dier kinders

verlede. hede, toekomstige tyd

woorde wat dieselfde klink

sinonieme en antonieme

meervoude

trappe van vergelyking

manlike en vroulike name

verkleining

vraagsinne en bevelsinne

afrkortings

ontkenning

direkte en indirekte rede

onderwerp, voorwerp en gesegde

Hou asseblief jou program opgedateer vir die nuutste vrae.

更多收起

最新版本1.01的更新日志

Last updated on 2017年06月22日
Minor bug fixes and improvements. Install or update to the newest version to check it out!

在APKPure上极速安全下载应用

一键安装安卓XAPK/APK文件!

下载 APKPure