Lewenswetenskap 10 Woordelys

Lewenswetenskap 10 Woordelys

Exam Fever
May 24, 2018
  • 3.4 MB

    Taille de fichier

  • Android 1.6+

    Android OS

À propos de Lewenswetenskap 10 Woordelys

Environ 200 termes biologiques applicables à la 10e année.

Die toepassing bevat ongeveer 200 biologiese terme wat op graad 10 van toepassing is en op die huidige NKV (Nasionale Kurrikulumverklaring of huidige Suid Afrikaanse leerplan) gebaseer is. Elke term het die volgende wat daarmee verbind is:

- 'n kort definisie (soortgelyk aan die 'biologiese terme' wat in toetse en eksamenvraestelle voorkom)

- 'n uitbreiding / verdere verduideliking van die term

- skakels na verwante woorde en hul definisies.

Jy sal deur die alfabetiese lys kan rol / blaai en dan moet jy slegs klik op 'n term waarvan jy die definisie wil sien.

Die toepassing sal op meeste volskerm Android selfone werk.

Voir plus

What's new in the latest 1.0

Last updated on May 24, 2018
Minor bug fixes and improvements. Install or update to the newest version to check it out!
Voir plus

Vidéos et captures d'écran

  • Lewenswetenskap 10 Woordelys Affiche
  • Lewenswetenskap 10 Woordelys capture d'écran 1
  • Lewenswetenskap 10 Woordelys capture d'écran 2
  • Lewenswetenskap 10 Woordelys capture d'écran 3
  • Lewenswetenskap 10 Woordelys capture d'écran 4

Vieilles versions de Lewenswetenskap 10 Woordelys

APKPure icône

Téléchargement super rapide et sûr via l'application APKPure

Un clic pour installer les fichiers XAPK/APK sur Android!

Téléchargement APKPure
thank icon
We use cookies and other technologies on this website to enhance your user experience.
By clicking any link on this page you are giving your consent to our Privacy Policy and Cookies Policy.
Learn More about Policies