Informazioni su Lewenswetenskap 10 Woordelys
Circa 200 termini biologici che si applicano al grado 10.
Die toepassing bevat ongeveer 200 biologiese terme wat op graad 10 van toepassing is en op die huidige NKV (Nasionale Kurrikulumverklaring of huidige Suid Afrikaanse leerplan) gebaseer is. Elke term het die volgende wat daarmee verbind is:
- 'n kort definisie (soortgelyk aan die 'biologiese terme' wat in toetse en eksamenvraestelle voorkom)
- 'n uitbreiding / verdere verduideliking van die term
- skakels na verwante woorde en hul definisies.
Jy sal deur die alfabetiese lys kan rol / blaai en dan moet jy slegs klik op 'n term waarvan jy die definisie wil sien.
Die toepassing sal op meeste volskerm Android selfone werk.
What's new in the latest 1.0
Last updated on May 24, 2018
Minor bug fixes and improvements. Install or update to the newest version to check it out!
Informazioni sull'APK Lewenswetenskap 10 Woordelys
Download APK sicuri e veloci su APKPure
APKPure utilizza la verifica delle firme per garantire download di APK Lewenswetenskap 10 Woordelys senza virus per te.
Vecchie versioni di Lewenswetenskap 10 Woordelys
Lewenswetenskap 10 Woordelys 1.0
3.4 MBMay 24, 2018

Download super veloce e sicuro tramite l'app APKPure
Basta un clic per installare i file XAPK/APK su Android!