Over Lewenswetenskap 10 Woordelys
Bevat ongeveer 200 biologische termen die op graad 10 van toepassing is.
Die toepassing bevat ongeveer 200 biologiese terme wat op graad 10 van toepassing is en op die huidige NKV (Nasionale Kurrikulumverklaring of huidige Suid Afrikaanse leerplan) gebaseer is. Elke term het die volgende wat daarmee verbind is:
- 'n kort definisie (soortgelyk aan die 'biologiese terme' wat in toetse en eksamenvraestelle voorkom)
- 'n uitbreiding / verdere verduideliking van die term
- skakels na verwante woorde en hul definisies.
Jy sal deur die alfabetiese lys kan rol / blaai en dan moet jy slegs klik op 'n term waarvan jy die definisie wil sien.
Die toepassing sal op meeste volskerm Android selfone werk.
What's new in the latest 1.0
Lewenswetenskap 10 Woordelys APK -informatie
Oude versies van Lewenswetenskap 10 Woordelys
Lewenswetenskap 10 Woordelys 1.0

Supersnel en veilig downloaden via de APKPure-app
Eén klik om XAPK/APK-bestanden op Android te installeren!