このLewenswetenskap 10 Woordelysについて
等級10には適用され、約200生物学用語。
Die toepassing bevat ongeveer 200 biologiese terme wat op graad 10 van toepassing is en op die huidige NKV (Nasionale Kurrikulumverklaring of huidige Suid Afrikaanse leerplan) gebaseer is. Elke term het die volgende wat daarmee verbind is:
- 'n kort definisie (soortgelyk aan die 'biologiese terme' wat in toetse en eksamenvraestelle voorkom)
- 'n uitbreiding / verdere verduideliking van die term
- skakels na verwante woorde en hul definisies.
Jy sal deur die alfabetiese lys kan rol / blaai en dan moet jy slegs klik op 'n term waarvan jy die definisie wil sien.
Die toepassing sal op meeste volskerm Android selfone werk.
最新バージョン 1.0 の更新情報
Last updated on 2018年05月24日
Minor bug fixes and improvements. Install or update to the newest version to check it out!
Lewenswetenskap 10 Woordelys APK 情報
APKPure で安全で高速な APK のダウンロード
APKPure は署名検証を使用して、ウイルスフリーの Lewenswetenskap 10 Woordelys APK ダウンロードを保証します。
Lewenswetenskap 10 Woordelysの旧バージョン
Lewenswetenskap 10 Woordelys 1.0
3.4 MB2018年05月24日