Use APKPure App
Get Groot FM old version APK for Android
GROOTfm 90.5 is op ‘n missie om Suid-Afrika en sy mense te inspireer.
GROOTfm 90.5 is op ‘n missie om deur die verlossingskrag van Jesus Christus, Suid-Afrika en sy mense te inspireer, te mobiliseer, en ‘n impak te maak met “vermaak wat ‘n verskil maak”. Ons GAAN GROOT in alles wat ons doen – van die uitsaai tot die insaai! Ons kleur die klankgolwe in met hoop en woorde van lewe, en lééf ook GROOT in die klein om ‘n volhoubare verskil in ons gemeenskap te maak. GROOTfm 90.5, jou grootste FM! Luister na ons op FM 90.5, DStv Audio-Kanaal 820, via Internet, grootfm.co.za en ons toepassing, GROOTfm 90.5.Last updated on Aug 11, 2023
Minor bug fixes and improvements. Install or update to the newest version to check it out!
Uploaded by
Donald The-Pitbull Crawford
Requires Android
Android 6.0+
Category
Report
Groot FM
24.1.242.0 by TruthTV
Aug 11, 2023