Lees: Flink Dink

Lees: Flink Dink

  • 14.5 MB

    File Size

  • Android 4.1+

    Android OS

About Lees: Flink Dink

Flink Dink is die tweede opwindende uitgawe van die Lees toepassing.

Flink Dink is die tweede opwindende uitgawe van die Lees toepassing.

Flink Dink fokus daarop om elemente soos kompetisie en lees uitdagings te kombineer en so leesvaardighede op 'n opwindende wyse te verbeter. Die nuwe toepassing bied interessante taaloefeninge soos idiome en oulike kopkrappers om die lesers op hulle tone te hou. 

Daar is weereens tyd verbonde aan elke vlak om die leser uit te daag en visuele geheue asook begripslees vaardighede te oefen.

Show More

What's new in the latest 1.0.1

Last updated on Mar 8, 2017
Minor bug fixes and improvements. Install or update to the newest version to check it out!
Show More

Gameplay and Screenshots

  • Lees: Flink Dink poster
  • Lees: Flink Dink screenshot 1
  • Lees: Flink Dink screenshot 2
  • Lees: Flink Dink screenshot 3

Old Versions of Lees: Flink Dink

APKPure icon

Download APKPure App to get more game rewards and discounts

One-click to install XAPK/APK files on Android!

Download APKPure
thank icon
We use cookies and other technologies on this website to enhance your user experience.
By clicking any link on this page you are giving your consent to our Privacy Policy and Cookies Policy.
Learn More about Policies