Sasol Soogdiere vir Beginners

Sasol Soogdiere vir Beginners

  • 135.6 MB

    File Size

  • Android 2.2+

    Android OS

About Sasol Soogdiere vir Beginners

Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse soogdiere.

Het jy geweet?

• 'n Luiperd se stert is so lank soos sy liggaam.

• Grondeekhorings fluit hard wanneer hulle bedreig word.

• Leeus brul so hard dat hulle van 10 km ver gehoor kan word!

Leer meer interessante feite oor Afrika se diereryk met behulp van die Sasol Soogdiere vir Beginners toep.

Die toep is handig en maklik om te gebruik, en is 'n ryk bron van inligting oor die mees algemene diere wat jy in die streek sal teëkom – óf in ’n nasionale park of naturreservaat, óf op ’n staptoer in die natuur, óf selfs langs die kus. Van die ‘Groot Vyf’ tot die soogdiere wat in die oseaan leef, hierdie toep dek alles.

Die toep is hoogs geskik vir beginners sowel as besoekers aan die streek. Dit sluit in pragtige foto's, video's diereroepe, kaarte en maklik leesbare teks oor Suider-Afrika se natuurlewe (insluitend die bewaringstatus van elke spesie).

Die toep wat hier afgelaai kan word bevat 5 gratis spesiebeskrywings. Die res van die 41 spesies kan ontsluit word met 'n enkele in-toep aankoop. Die aanvanklike aflaai grootte van die toep is omtrent 140 mb, want al 46 spesies word terselfdertyd afgelaai.

HOOFKENMERKE

• Maklik om te gebruik, navigeer en soek

• Bevat 46 spesies

• Ongeveer 240 foto's

• Video's and diereroepe is ingesluit, waar beskikbaar

Show More

What's new in the latest 1.0

Last updated on 2016-01-20
Optimised for latest versions of Android
New splash screen
Bug fixes
Show More

Videos and Screenshots

  • Sasol Soogdiere vir Beginners poster
  • Sasol Soogdiere vir Beginners screenshot 1
  • Sasol Soogdiere vir Beginners screenshot 2
  • Sasol Soogdiere vir Beginners screenshot 3
  • Sasol Soogdiere vir Beginners screenshot 4
  • Sasol Soogdiere vir Beginners screenshot 5
  • Sasol Soogdiere vir Beginners screenshot 6
  • Sasol Soogdiere vir Beginners screenshot 7

Sasol Soogdiere vir Beginners APK Information

Latest Version
1.0
Android OS
Android 2.2+
File Size
135.6 MB
Available on
Safe & Fast APK Downloads on APKPure
APKPure uses signature verification to ensure virus-free Sasol Soogdiere vir Beginners APK downloads for you.

Old Versions of Sasol Soogdiere vir Beginners

APKPure icon

Super Fast and Safe Downloading via APKPure App

One-click to install XAPK/APK files on Android!

Download APKPure
thank icon
We use cookies and other technologies on this website to enhance your user experience.
By clicking any link on this page you are giving your consent to our Privacy Policy and Cookies Policy.
Learn More about Policies