Vrye Weekblad

Vrye Weekblad

  • 17.1 MB

    File Size

  • Everyone 10+

  • Android 5.0+

    Android OS

About Vrye Weekblad

Vrye Weekblad is ’n progressiewe digitale publikasie.

Vrye Weekblad is ’n progressiewe digitale publikasie met grondverskuiwende joernalistiek en analise in Afrikaans. Dit was ’n weeklikse anti-apartheid koerant van 1987 tot 1994, toe dit toegemaak het. Dit het in April 2019 herlewe as ’n internet-publikasie en word elke Vrydag uitgegee deur Arena Holdings en Vrye Weekblad.

In elke uitgawe, lees vlymskerp verslaggewing en kommentaar deur ervare joernaliste en bydraers soos Max du Preez, Anneliese Burgess, Ismail Lagardien, Piet Croucamp, Adri Kotzé, Anastasia de Vries en Annelize Visser. Ons dek nuus, politiek, gesondheid, reis, musiek, kos en nog heelwat meer.

Vrye Weekblad is geensins ’n Afrikaner-publikasie nie. Dit is ’n Suid-Afrikaanse webkoerant in Afrikaans, vir almal wat Afrikaanssprekend is of Afrikaans verstaan.

Die meeste inhoud is slegs vir intekenaars, maar elke uitgawe bevat ook ’n paar gratis artikels. Lesers kan kommentaar lewer op artikels en instem om daaglikse e-posse met ekstra leesstof van ons redaksionele span te ontvang.

Show More

What's new in the latest 1.3.6

Last updated on Aug 13, 2022
Minor bug fixes and improvements. Install or update to the newest version to check it out!
Show More

Videos and Screenshots

  • Vrye Weekblad poster
  • Vrye Weekblad screenshot 1
  • Vrye Weekblad screenshot 2
  • Vrye Weekblad screenshot 3
  • Vrye Weekblad screenshot 4
  • Vrye Weekblad screenshot 5
  • Vrye Weekblad screenshot 6
  • Vrye Weekblad screenshot 7

Vrye Weekblad APK Information

Latest Version
1.3.6
Android OS
Android 5.0+
File Size
17.1 MB
Content Rating
Everyone 10+
Safe & Fast APK Downloads on APKPure
APKPure uses signature verification to ensure virus-free Vrye Weekblad APK downloads for you.

Old Versions of Vrye Weekblad

APKPure icon

Super Fast and Safe Downloading via APKPure App

One-click to install XAPK/APK files on Android!

Download APKPure
thank icon
We use cookies and other technologies on this website to enhance your user experience.
By clicking any link on this page you are giving your consent to our Privacy Policy and Cookies Policy.
Learn More about Policies