About Woordsoek Raaisel
Word Search Puzzle is an addictive and challenging word search game.
Jou taak is om al die versteekte woorde op 'n tafel van letters te vind.
Om die versteekte woorde te vind kan 'n uitdaging wees, omdat die woorde horisontaal, vertikaal, skuins of in reguit of agterstevoor rigting kan wees.
Vee oor die letters om sodoende die woorde te vorm.
Daar is 'n total van 12 unieke kategorië met veelvuldige vlakke in dierdie spel, om jour vir baie ure te vermaak.
Woordsoek Raaisel tref die korrekte balans tussen leer en vermaak. Jy sal nuwe woorde leer, en jou brein leer om te focus wanneer dit kom by problem oplossing.
Woordsoek Raaisel is ontwerp vir persone van alle ouderdom en kan gebruik word op beide selfone en tablette.
What's new in the latest 1.0
Woordsoek Raaisel APK Information
Old Versions of Woordsoek Raaisel
Woordsoek Raaisel 1.0

Download APKPure App to get more game rewards and discounts
One-click to install XAPK/APK files on Android!