Overberg nuus kraakvars op jou foon

Overberg nuus kraakvars op jou foon

Cape town luv
Sep 29, 2019
  • 9.9 MB

    Taille de fichier

  • Android 4.0.3+

    Android OS

À propos de Overberg nuus kraakvars op jou foon

Welkom op Overberg Nuus ons menti die varste nuus daagliks op jou foon.

n Hartlike welkom by Overberg nuus soos julle weet probeer sekere seksies om afrikaans uit te laat sterf. Als word nou aangebied in engels. Afrikaans het nou n duur middel van kommunikasie geraak en jy moet basies aansluit met n fooi om afrikaanse nuus te kry. Wel dit bevorder nie afrikaans om fooie te betaal in onder gemiddelde gemeenskappe vir daaglikse nuus nie. Alhoewel ons verstaan om kwaliteit stories te ontgin kos geld en goeie joernalistiek wat bedryfskoste meebring. Ons op die anderkant betrek mense in hoofsaaklik afrikaans sprekende areas sodat hulle hul eie stories kan vertel. Die stories word dan korrek oorgedra op hierdie medium om maksimum mense te bereik. Ons hoop u sal n bydra het om afrikaans te bevorder deur hierdie app af te laai en te geniet.
Voir plus

What's new in the latest 3.1.0

Last updated on 2019-09-29
Die app is oorgedoen jy kan nou comment, stoor vir later lees sonder internet en bug fixes
Voir plus

Vidéos et captures d'écran

  • Overberg nuus kraakvars op jou foon Affiche
  • Overberg nuus kraakvars op jou foon capture d'écran 1
  • Overberg nuus kraakvars op jou foon capture d'écran 2
  • Overberg nuus kraakvars op jou foon capture d'écran 3

Vieilles versions de Overberg nuus kraakvars op jou foon

APKPure icône

Téléchargement super rapide et sûr via l'application APKPure

Un clic pour installer les fichiers XAPK/APK sur Android!

Téléchargement APKPure
thank icon
We use cookies and other technologies on this website to enhance your user experience.
By clicking any link on this page you are giving your consent to our Privacy Policy and Cookies Policy.
Learn More about Policies