”Overberg nuus kraakvars op jou

Overberg nuus kraakvars op jou

Cape town luv
Sep 29, 2019
  • 9.9 MB

    ขนาดไฟล์

  • Android 4.0.3+

    Android OS

เกี่ยวกับ Overberg nuus kraakvars op jou

ยินดีต้อนรับสู่ Overberg nuus ons bied die varste nuus daagliks op jou foon

n Hartlike welkom by Overberg nuus soos julle weet probeer sekere seksies om afrikaans uit te laat sterf. Als word nou aangebied in engels. Afrikaans het nou n duur middel van kommunikasie geraak en jy moet basies aansluit met n fooi om afrikaanse nuus te kry. Wel dit bevorder nie afrikaans om fooie te betaal in onder gemiddelde gemeenskappe vir daaglikse nuus nie. Alhoewel ons verstaan om kwaliteit stories te ontgin kos geld en goeie joernalistiek wat bedryfskoste meebring. Ons op die anderkant betrek mense in hoofsaaklik afrikaans sprekende areas sodat hulle hul eie stories kan vertel. Die stories word dan korrek oorgedra op hierdie medium om maksimum mense te bereik. Ons hoop u sal n bydra het om afrikaans te bevorder deur hierdie app af te laai en te geniet.
แสดงเพิ่มเติม

What's new in the latest 3.1.0

Last updated on 2019-09-29
Die app is oorgedoen jy kan nou comment, stoor vir later lees sonder internet en bug fixes
แสดงเพิ่มเติม

วิดีโอและภาพหน้าจอ

  • Overberg nuus kraakvars op jou โปสเตอร์
  • Overberg nuus kraakvars op jou ภาพหน้าจอ 1
  • Overberg nuus kraakvars op jou ภาพหน้าจอ 2
  • Overberg nuus kraakvars op jou ภาพหน้าจอ 3

Overberg nuus kraakvars op jou รุ่นเก่า

APKPure ไอคอน

การดาวน์โหลดที่รวดเร็วและปลอดภัยเป็นพิเศษผ่านแอป APKPure

คลิกเพียงครั้งเดียวเพื่อติดตั้งไฟล์ XAPK/APK บน Android!

ดาวน์โหลด APKPure
thank icon
เราใช้คุกกี้และเทคโนโลยีอื่น ๆ บนเว็บไซต์นี้ เพื่อปรับปรุงประสบการณ์การใช้งานของคุณ
การคลิกลิงก์ใด ๆ ในหน้านี้แสดงว่าคุณยินยอมในส่วนของ นโยบายความเป็นส่วนตัว และ นโยบายคุกกี้ ของเรา
เรียนรู้เพิ่มเติม