Overberg nuus kraakvars op jou

Overberg nuus kraakvars op jou

Cape town luv
Sep 29, 2019
  • 9.9 MB

    فائل سائز

  • Android 4.0.3+

    Android OS

About Overberg nuus kraakvars op jou

Welkom op Overberg nuus ons bied die varste nuus daagliks op jou foon.

n Hartlike welkom by Overberg nuus soos julle weet probeer sekere seksies om afrikaans uit te laat sterf. Als word nou aangebied in engels. Afrikaans het nou n duur middel van kommunikasie geraak en jy moet basies aansluit met n fooi om afrikaanse nuus te kry. Wel dit bevorder nie afrikaans om fooie te betaal in onder gemiddelde gemeenskappe vir daaglikse nuus nie. Alhoewel ons verstaan om kwaliteit stories te ontgin kos geld en goeie joernalistiek wat bedryfskoste meebring. Ons op die anderkant betrek mense in hoofsaaklik afrikaans sprekende areas sodat hulle hul eie stories kan vertel. Die stories word dan korrek oorgedra op hierdie medium om maksimum mense te bereik. Ons hoop u sal n bydra het om afrikaans te bevorder deur hierdie app af te laai en te geniet.
مزید دکھائیں

What's new in the latest 3.1.0

Last updated on 2019-09-29
Die app is oorgedoen jy kan nou comment, stoor vir later lees sonder internet en bug fixes
مزید دکھائیں

ویڈیوز اور اسکرین شاٹس

  • Overberg nuus kraakvars op jou پوسٹر
  • Overberg nuus kraakvars op jou اسکرین شاٹ 1
  • Overberg nuus kraakvars op jou اسکرین شاٹ 2
  • Overberg nuus kraakvars op jou اسکرین شاٹ 3

کے پرانے ورژن Overberg nuus kraakvars op jou

APKPure آئیکن

APKPure ایپکےذریعےانتہائی تیزاورمحفوظڈاؤنلوڈنگ

Android پر XAPK/APK فائلیںانسٹالکرنےکےلیےایککلککریں!

ڈاؤن لوڈ کریں APKPure
thank icon
ہم آپ کے صارف کے تجربے کو بہتر بنانے کے لیے اس ویب سائٹ پر کوکیز اور دیگر ٹیکنالوجیز کا استعمال کرتے ہیں۔
اس صفحے پر کسی بھی لنک پر کلک کرکے آپ ہماری رازداری کی پالیسی اور کوکیز پالیسی پر متفق ہو رہے ہیں۔
مزید جانیں