Overberg nuus kraakvars op jou foon

Overberg nuus kraakvars op jou foon

Cape town luv
2019年09月29日
  • 9.9 MB

    文件大小

  • Android 4.0.3+

    Android OS

关于Overberg nuus kraakvars op jou foon

Welkom op Overberg nuus ons bied die varste nuus daagliks op jou foon。

n Hartlike welkom by Overberg nuus soos julle weet probeer sekere seksies om afrikaans uit te laat sterf. Als word nou aangebied in engels. Afrikaans het nou n duur middel van kommunikasie geraak en jy moet basies aansluit met n fooi om afrikaanse nuus te kry. Wel dit bevorder nie afrikaans om fooie te betaal in onder gemiddelde gemeenskappe vir daaglikse nuus nie. Alhoewel ons verstaan om kwaliteit stories te ontgin kos geld en goeie joernalistiek wat bedryfskoste meebring. Ons op die anderkant betrek mense in hoofsaaklik afrikaans sprekende areas sodat hulle hul eie stories kan vertel. Die stories word dan korrek oorgedra op hierdie medium om maksimum mense te bereik. Ons hoop u sal n bydra het om afrikaans te bevorder deur hierdie app af te laai en te geniet.
更多

最新版本3.1.0的更新日志

Last updated on 2019年09月29日
Die app is oorgedoen jy kan nou comment, stoor vir later lees sonder internet en bug fixes
更多

视频和屏幕截图

  • Overberg nuus kraakvars op jou foon 海报
  • Overberg nuus kraakvars op jou foon 截图 1
  • Overberg nuus kraakvars op jou foon 截图 2
  • Overberg nuus kraakvars op jou foon 截图 3

Overberg nuus kraakvars op jou foon APK信息

最新版本
3.1.0
Android OS
Android 4.0.3+
文件大小
9.9 MB
开发者
Cape town luv
在APKPure安全快速地下载APK
APKPure 使用签名验证功能,确保为您提供无病毒的 Overberg nuus kraakvars op jou foon APK 下载。

Overberg nuus kraakvars op jou foon历史版本

APKPure 图标

在APKPure上极速安全下载应用

一键安装安卓XAPK/APK文件!

下载 APKPure
thank icon
We use cookies and other technologies on this website to enhance your user experience.
By clicking any link on this page you are giving your consent to our Privacy Policy and Cookies Policy.
Learn More about Policies