Overberg nuus kraakvars op jou foon

Overberg nuus kraakvars op jou foon

  • 9.9 MB

    حجم الملف

  • Everyone

  • Android 4.0.3+

    Android OS

عن Overberg nuus kraakvars op jou foon

Welkom op Overberg nuus ons bied die varste nuus daagliks op jou foon.

n Hartlike welkom by Overberg nuus soos julle weet probeer sekere seksies om afrikaans uit te laat sterf. Als word nou aangebied in engels. Afrikaans het nou n duur middel van kommunikasie geraak en jy moet basies aansluit met n fooi om afrikaanse nuus te kry. Wel dit bevorder nie afrikaans om fooie te betaal in onder gemiddelde gemeenskappe vir daaglikse nuus nie. Alhoewel ons verstaan om kwaliteit stories te ontgin kos geld en goeie joernalistiek wat bedryfskoste meebring. Ons op die anderkant betrek mense in hoofsaaklik afrikaans sprekende areas sodat hulle hul eie stories kan vertel. Die stories word dan korrek oorgedra op hierdie medium om maksimum mense te bereik. Ons hoop u sal n bydra het om afrikaans te bevorder deur hierdie app af te laai en te geniet.
عرض المزيد

What's new in the latest 3.1.0

Last updated on 2019-09-29
Die app is oorgedoen jy kan nou comment, stoor vir later lees sonder internet en bug fixes
عرض المزيد

فيديوهات ولقطات الشاشة

  • Overberg nuus kraakvars op jou foon الملصق
  • Overberg nuus kraakvars op jou foon تصوير الشاشة 1
  • Overberg nuus kraakvars op jou foon تصوير الشاشة 2
  • Overberg nuus kraakvars op jou foon تصوير الشاشة 3

الإصدارات القديمة لـ Overberg nuus kraakvars op jou foon

APKPure أيقونة

قم بتنزيل سريع وآمن بالغاية عبر تطبيق APKPure

قم بتثبيت ملفات XAPK/APK بنقرة واحدة على أندرويد!

تحميل APKPure
thank icon
We use cookies and other technologies on this website to enhance your user experience.
By clicking any link on this page you are giving your consent to our Privacy Policy and Cookies Policy.
Learn More about Policies