Sasol Voëls vir Beginners

Sasol Voëls vir Beginners

  • 165.7 MB

    File Size

  • Android 2.2+

    Android OS

About Sasol Voëls vir Beginners

Blitsfeite, foto's en video's van 46 algemene Suider-Afrikaanse voëls.

Het jy geweet?

• Witpelikane lewe tot 30 jaar in die natuur.

• Flaminke is grys-wit van kleur by geboorte, en word pienk as gevolg van die hoë persentasie van karotenoïed pigmente in die skaaldiere wat hulle eet.

• Die nonnetjie-uil sluk sy prooi heel in, waarna die hare en bene in 'n klein klont uitgespoeg word!

Leer meer interessante feite oor Suider-Afrika se ryke voëllewe met behulp van die Sasol Algemene Voëls vir Beginners toep.

Die toep is handig en maklik om te gebruik, en is 'n ryk bron van inligting oor die voëlspesies wat jy heel waarskynlik in jou woonbuurt, naby vleilande, riviere en damme, óf in die bos te sien sal kry.

Die toep is hoogs geskik vir beginners sowel as besoekers aan die streek. Dit sluit in pragtige foto's, video's, voëlroepe, kaarte en maklik leesbare teks oor Suider-Afrika se algemene voëls (insluitend die bewaringstatus van elke spesie).

Die toep wat hier afgelaai kan word bevat 5 gratis spesiebeskrywings. Die res van die 41 spesies kan ontsluit word met 'n enkele in-toep aankoop. Die aanvanklike aflaai grootte van die toep

HOOFKENMERKE

• Maklik om te gebruik, navigeer en soek

• Bevat 46 spesies

• Ongeveer 240 foto's

• Video's en roepe, waar beskikbaar

• Die toep is volkome in Afrikaans

Show More

What's new in the latest 1.0

Last updated on 2016-01-20
Optimised for latest versions of Android
New splash screen
Bug fixes
Show More

Videos and Screenshots

  • Sasol Voëls vir Beginners poster
  • Sasol Voëls vir Beginners screenshot 1
  • Sasol Voëls vir Beginners screenshot 2
  • Sasol Voëls vir Beginners screenshot 3
  • Sasol Voëls vir Beginners screenshot 4
  • Sasol Voëls vir Beginners screenshot 5
  • Sasol Voëls vir Beginners screenshot 6
  • Sasol Voëls vir Beginners screenshot 7

Sasol Voëls vir Beginners APK Information

Latest Version
1.0
Android OS
Android 2.2+
File Size
165.7 MB
Available on
Safe & Fast APK Downloads on APKPure
APKPure uses signature verification to ensure virus-free Sasol Voëls vir Beginners APK downloads for you.

Old Versions of Sasol Voëls vir Beginners

APKPure icon

Super Fast and Safe Downloading via APKPure App

One-click to install XAPK/APK files on Android!

Download APKPure
thank icon
We use cookies and other technologies on this website to enhance your user experience.
By clicking any link on this page you are giving your consent to our Privacy Policy and Cookies Policy.
Learn More about Policies