Hoërskool Waterkloof

Hoërskool Waterkloof

DXN Tech
Feb 25, 2019
  • 21.8 MB

    ফাইলের আকার

  • Android 4.1+

    Android OS

Hoërskool Waterkloof সম্পর্কে

Hoërskool Waterkloof is ‘n Christelike, Afrikaanse hoërskool sedert 1979.

Hoërskool Waterkloof is ‘n Christelike, Afrikaanse hoërskool wat sedert 1979 kwaliteitonderrig aan leerders verskaf, gegrond op ‘n tradisievolle waardesisteem en trots. Die skool blink op nasionale en internasionale vlak uit en het reeds verskeie leerders opgelewer wat as betrokke landsburgers ‘n waardevolle bydrae lewer en op verskillende terreine ‘n verskil maak.

Onder die bekwame leierskap van mnr. Daan Potgieter is die skool steeds besig om te groei en is ‘n innoverende voorloper in opvoeding wat nuwe uitdagings aanvaar om die leerder vir die toekoms voor te berei op ‘n manier wat vir elk hoop vir die toekoms bied. Die skool bly toonaangewend en toekomsgerig in sy strewe na uitnemendheid.

আরো দেখান

What's new in the latest 2.4.3

Last updated on 2019-02-26
Various fixes and updates
আরো দেখান

ভিডিও এবং স্ক্রিনশট

  • Hoërskool Waterkloof পোস্টার
  • Hoërskool Waterkloof স্ক্রিনশট 1
  • Hoërskool Waterkloof স্ক্রিনশট 2
  • Hoërskool Waterkloof স্ক্রিনশট 3
  • Hoërskool Waterkloof স্ক্রিনশট 4
  • Hoërskool Waterkloof স্ক্রিনশট 5
APKPure আইকন

APKPure অ্যাপের মাধ্যমে অতি দ্রুত এবং নিরাপদ ডাউনলোড করা হচ্ছে

Android-এ XAPK/APK ফাইল ইনস্টল করতে এক-ক্লিক করুন!

ডাউনলোড করুন APKPure
thank icon
আমরা আপনার ব্যবহারকারীর অভিজ্ঞতা বাড়ানোর জন্য এই ওয়েবসাইটে কুকি এবং অন্যান্য প্রযুক্তি ব্যবহার করি।
এই পেজে কোনো লিঙ্কে ক্লিক করে আপনি আমাদের Privacy Policy and কুকি নীতিতে আপনার সম্মতি দিচ্ছেন।
আরো জানুন