Giới thiệu về Hoërskool Waterkloof
Hoërskool Waterkloof là 'n Christelike, Afrikaanse hoërskool sedert 1979.
Hoërskool Waterkloof is ‘n Christelike, Afrikaanse hoërskool wat sedert 1979 kwaliteitonderrig aan leerders verskaf, gegrond op ‘n tradisievolle waardesisteem en trots. Die skool blink op nasionale en internasionale vlak uit en het reeds verskeie leerders opgelewer wat as betrokke landsburgers ‘n waardevolle bydrae lewer en op verskillende terreine ‘n verskil maak.
Onder die bekwame leierskap van mnr. Daan Potgieter is die skool steeds besig om te groei en is ‘n innoverende voorloper in opvoeding wat nuwe uitdagings aanvaar om die leerder vir die toekoms voor te berei op ‘n manier wat vir elk hoop vir die toekoms bied. Die skool bly toonaangewend en toekomsgerig in sy strewe na uitnemendheid.
What's new in the latest 2.4.3
Thông tin APK Hoërskool Waterkloof
Phiên bản cũ của Hoërskool Waterkloof
Hoërskool Waterkloof 2.4.3
Hoërskool Waterkloof 2.4.1
Hoërskool Waterkloof 2.4.0
Hoërskool Waterkloof 2.3.9

Tải xuống siêu nhanh và an toàn thông qua Ứng dụng APKPure
Một cú nhấp chuột để cài đặt các tệp XAPK/APK trên Android!