Hoërskool Waterkloof

Hoërskool Waterkloof

DXN Tech
Feb 25, 2019
  • 21.8 MB

    Bestandsgrootte

  • Android 4.1+

    Android OS

Over Hoërskool Waterkloof

Hoërskool Waterkloof is 'n Christelike, Afrikaanse Hoërskool Sedert 1979.

Hoërskool Waterkloof is ‘n Christelike, Afrikaanse hoërskool wat sedert 1979 kwaliteitonderrig aan leerders verskaf, gegrond op ‘n tradisievolle waardesisteem en trots. Die skool blink op nasionale en internasionale vlak uit en het reeds verskeie leerders opgelewer wat as betrokke landsburgers ‘n waardevolle bydrae lewer en op verskillende terreine ‘n verskil maak.

Onder die bekwame leierskap van mnr. Daan Potgieter is die skool steeds besig om te groei en is ‘n innoverende voorloper in opvoeding wat nuwe uitdagings aanvaar om die leerder vir die toekoms voor te berei op ‘n manier wat vir elk hoop vir die toekoms bied. Die skool bly toonaangewend en toekomsgerig in sy strewe na uitnemendheid.

Meer Info

What's new in the latest 2.4.3

Last updated on 2019-02-26
Various fixes and updates
Meer Info

Video's en screenshots

  • Hoërskool Waterkloof-poster
  • Hoërskool Waterkloof screenshot 1
  • Hoërskool Waterkloof screenshot 2
  • Hoërskool Waterkloof screenshot 3
  • Hoërskool Waterkloof screenshot 4
  • Hoërskool Waterkloof screenshot 5

Hoërskool Waterkloof APK -informatie

Laatste versie
2.4.3
Categorie
Onderwijs
Android OS
Android 4.1+
Bestandsgrootte
21.8 MB
Ontwikkelaar
DXN Tech
Veilige en snelle APK Downloads op APKPure
APKPure gebruikt handtekeningverificatie om virusvrije Hoërskool Waterkloof APK downloads voor u te garanderen.

Oude versies van Hoërskool Waterkloof

APKPure-icoon

Supersnel en veilig downloaden via de APKPure-app

Eén klik om XAPK/APK-bestanden op Android te installeren!

Downloaden APKPure
thank icon
We use cookies and other technologies on this website to enhance your user experience.
By clicking any link on this page you are giving your consent to our Privacy Policy and Cookies Policy.
Learn More about Policies