Hoërskool Waterkloof

Hoërskool Waterkloof

DXN Tech
Feb 25, 2019
  • 21.8 MB

    Taille de fichier

  • Android 4.1+

    Android OS

À propos de Hoërskool Waterkloof

Hoërskool Waterkloof est 'n Christelike, Afrikaanse Hoërskool sedert 1,979.

Hoërskool Waterkloof is ‘n Christelike, Afrikaanse hoërskool wat sedert 1979 kwaliteitonderrig aan leerders verskaf, gegrond op ‘n tradisievolle waardesisteem en trots. Die skool blink op nasionale en internasionale vlak uit en het reeds verskeie leerders opgelewer wat as betrokke landsburgers ‘n waardevolle bydrae lewer en op verskillende terreine ‘n verskil maak.

Onder die bekwame leierskap van mnr. Daan Potgieter is die skool steeds besig om te groei en is ‘n innoverende voorloper in opvoeding wat nuwe uitdagings aanvaar om die leerder vir die toekoms voor te berei op ‘n manier wat vir elk hoop vir die toekoms bied. Die skool bly toonaangewend en toekomsgerig in sy strewe na uitnemendheid.

Voir plus

What's new in the latest 2.4.3

Last updated on 2019-02-26
Various fixes and updates
Voir plus

Vidéos et captures d'écran

  • Hoërskool Waterkloof Affiche
  • Hoërskool Waterkloof capture d'écran 1
  • Hoërskool Waterkloof capture d'écran 2
  • Hoërskool Waterkloof capture d'écran 3
  • Hoërskool Waterkloof capture d'écran 4
  • Hoërskool Waterkloof capture d'écran 5
APKPure icône

Téléchargement super rapide et sûr via l'application APKPure

Un clic pour installer les fichiers XAPK/APK sur Android!

Téléchargement APKPure
thank icon
We use cookies and other technologies on this website to enhance your user experience.
By clicking any link on this page you are giving your consent to our Privacy Policy and Cookies Policy.
Learn More about Policies