”Hoërskool Waterkloof

Hoërskool Waterkloof

DXN Tech
Feb 25, 2019
  • 21.8 MB

    ขนาดไฟล์

  • Android 4.1+

    Android OS

เกี่ยวกับ Hoërskool Waterkloof

Hoërskool Waterkloof is ‘n Christelike, Afrikaanse hoërskool sedert 1979.

Hoërskool Waterkloof is ‘n Christelike, Afrikaanse hoërskool wat sedert 1979 kwaliteitonderrig aan leerders verskaf, gegrond op ‘n tradisievolle waardesisteem en trots. Die skool blink op nasionale en internasionale vlak uit en het reeds verskeie leerders opgelewer wat as betrokke landsburgers ‘n waardevolle bydrae lewer en op verskillende terreine ‘n verskil maak.

Onder die bekwame leierskap van mnr. Daan Potgieter is die skool steeds besig om te groei en is ‘n innoverende voorloper in opvoeding wat nuwe uitdagings aanvaar om die leerder vir die toekoms voor te berei op ‘n manier wat vir elk hoop vir die toekoms bied. Die skool bly toonaangewend en toekomsgerig in sy strewe na uitnemendheid.

แสดงเพิ่มเติม

What's new in the latest 2.4.3

Last updated on 2019-02-26
Various fixes and updates
แสดงเพิ่มเติม

วิดีโอและภาพหน้าจอ

  • Hoërskool Waterkloof โปสเตอร์
  • Hoërskool Waterkloof ภาพหน้าจอ 1
  • Hoërskool Waterkloof ภาพหน้าจอ 2
  • Hoërskool Waterkloof ภาพหน้าจอ 3
  • Hoërskool Waterkloof ภาพหน้าจอ 4
  • Hoërskool Waterkloof ภาพหน้าจอ 5
APKPure ไอคอน

การดาวน์โหลดที่รวดเร็วและปลอดภัยเป็นพิเศษผ่านแอป APKPure

คลิกเพียงครั้งเดียวเพื่อติดตั้งไฟล์ XAPK/APK บน Android!

ดาวน์โหลด APKPure
thank icon
เราใช้คุกกี้และเทคโนโลยีอื่น ๆ บนเว็บไซต์นี้ เพื่อปรับปรุงประสบการณ์การใช้งานของคุณ
การคลิกลิงก์ใด ๆ ในหน้านี้แสดงว่าคุณยินยอมในส่วนของ นโยบายความเป็นส่วนตัว และ นโยบายคุกกี้ ของเรา
เรียนรู้เพิ่มเติม