Hoërskool Waterkloof

Hoërskool Waterkloof

DXN Tech
Feb 25, 2019
  • 21.8 MB

    Saiz Fail

  • Android 4.1+

    Android OS

Mengenai Hoërskool Waterkloof

Hoërskool Waterkloof is ‘n Christelike, Afrikaanse hoërskool sedert 1979.

Hoërskool Waterkloof is ‘n Christelike, Afrikaanse hoërskool wat sedert 1979 kwaliteitonderrig aan leerders verskaf, gegrond op ‘n tradisievolle waardesisteem en trots. Die skool blink op nasionale en internasionale vlak uit en het reeds verskeie leerders opgelewer wat as betrokke landsburgers ‘n waardevolle bydrae lewer en op verskillende terreine ‘n verskil maak.

Onder die bekwame leierskap van mnr. Daan Potgieter is die skool steeds besig om te groei en is ‘n innoverende voorloper in opvoeding wat nuwe uitdagings aanvaar om die leerder vir die toekoms voor te berei op ‘n manier wat vir elk hoop vir die toekoms bied. Die skool bly toonaangewend en toekomsgerig in sy strewe na uitnemendheid.

Tunjukkan Lagi

What's new in the latest 2.4.3

Last updated on 2019-02-26
Various fixes and updates
Tunjukkan Lagi

Video dan tangkapan skrin

  • Hoërskool Waterkloof penulis hantaran
  • Hoërskool Waterkloof syot layar 1
  • Hoërskool Waterkloof syot layar 2
  • Hoërskool Waterkloof syot layar 3
  • Hoërskool Waterkloof syot layar 4
  • Hoërskool Waterkloof syot layar 5

Versi lama Hoërskool Waterkloof

APKPure ikon

Muat Turun Super Pantas dan Selamat melalui Apl APKPure

Satu klik untuk memasang fail XAPK/APK pada Android!

Muat Turun APKPure
thank icon
Kami gunakan kuki dan teknologi yang lain pada laman web ini untuk menambah baik pengalaman anda.
Dengan klik mana-mana pautan pada halaman ini, anda bersetuju dengan Dasar Privasi dan Dasar Kuki kami.
Baca Yang Selanjutnya