Alfabet Letter Natuur Vlak 1
Tentang Alfabet Letter Natuur Vlak 1
Alphabet Surat Alam mengajarkan sastra anak yang ditawarkan di sekolah-sekolah.
Alfabet Letter Natuur is die eerste afrikaanse app wat bedoel is om kinders letterkunde te help leer soos dit by die skole aangebied word.
Vlak een is bedoel vir leerlinge in Graad R tot in Graad 1 en sal hulle help om elke letter van die alfabet reg uit te spreek deur die regte klank uitspraak te hoor soos die onderwysers dit gebruik. Selfs veel jonger kinders kan dit speel vir skool gereedheid.
Hierdie App bevat die korrekte skrif wat in die grondslagfase gebruik word en is nie net vir kinders om die alfabet klanke te leer nie maar is deel van om die letters te leer lees en skryf (hou ons dop vir verdere ontwikkelings).
Die aflabetiese flitskaarte gee die klank, 1-3 voorbeeld woorde, en elke woord wat dan in gepaste voorbeeld sinne gebruik word (voorgestel deur ‘n prentjie).
'n Klein speletjie is ook ingesluit wat die leerder sal help om elke letter uit te ken.
Namate die belangstelling van hierdie app, sal ons kan voortgaan met ontwikkeling aan verdere vlakke en opvoedkundige speletjies.
What's new in the latest 0.35
- Nuwe tuis blad
- Wenke vir ouers
- Klein verbeterings aan speletjie
"Rate" die app en skryf vir ons 'n paar woorde! Ons wil dit graag nog verbeter.
Informasi APK Alfabet Letter Natuur Vlak 1
Versi lama Alfabet Letter Natuur Vlak 1
Alfabet Letter Natuur Vlak 1 0.35
Unduh Aplikasi APKPure untuk mendapatkan lebih banyak hadiah dan diskon game
Sekali klik untuk menginstal file XAPK/APK di Android!