Alfabet Letter Natuur Vlak 1

Alfabet Letter Natuur Vlak 1

  • 23.9 MB

    Rozmiar Pliku

  • Android 2.3.2+

    Android OS

O Alfabet Letter Natuur Vlak 1

Literę alfabetu Natura uczy Literatura dla dzieci oferowane w szkołach.

Alfabet Letter Natuur is die eerste afrikaanse app wat bedoel is om kinders letterkunde te help leer soos dit by die skole aangebied word.

Vlak een is bedoel vir leerlinge in Graad R tot in Graad 1 en sal hulle help om elke letter van die alfabet reg uit te spreek deur die regte klank uitspraak te hoor soos die onderwysers dit gebruik. Selfs veel jonger kinders kan dit speel vir skool gereedheid.

Hierdie App bevat die korrekte skrif wat in die grondslagfase gebruik word en is nie net vir kinders om die alfabet klanke te leer nie maar is deel van om die letters te leer lees en skryf (hou ons dop vir verdere ontwikkelings).

Die aflabetiese flitskaarte gee die klank, 1-3 voorbeeld woorde, en elke woord wat dan in gepaste voorbeeld sinne gebruik word (voorgestel deur ‘n prentjie).

'n Klein speletjie is ook ingesluit wat die leerder sal help om elke letter uit te ken.

Namate die belangstelling van hierdie app, sal ons kan voortgaan met ontwikkeling aan verdere vlakke en opvoedkundige speletjies.

Pokaż więcej

What's new in the latest 0.35

Last updated on 2016-06-22
Kyk uit vir die volgende verbeterings:
- Nuwe tuis blad
- Wenke vir ouers
- Klein verbeterings aan speletjie
"Rate" die app en skryf vir ons 'n paar woorde! Ons wil dit graag nog verbeter.
Pokaż więcej

Rozgrywka i zrzuty ekranu

  • Alfabet Letter Natuur Vlak 1 plakat
  • Alfabet Letter Natuur Vlak 1 screenshot 1
  • Alfabet Letter Natuur Vlak 1 screenshot 2
  • Alfabet Letter Natuur Vlak 1 screenshot 3
  • Alfabet Letter Natuur Vlak 1 screenshot 4
  • Alfabet Letter Natuur Vlak 1 screenshot 5
  • Alfabet Letter Natuur Vlak 1 screenshot 6
  • Alfabet Letter Natuur Vlak 1 screenshot 7

Stare wersje Alfabet Letter Natuur Vlak 1

APKPure ikona

Pobierz aplikację APKPure, aby uzyskać więcej nagród i zniżek w grach

Jedno kliknięcie, aby zainstalować pliki XAPK/APK na Androidzie!

Pobierz APKPure
thank icon
We use cookies and other technologies on this website to enhance your user experience.
By clicking any link on this page you are giving your consent to our Privacy Policy and Cookies Policy.
Learn More about Policies