Alfabet Letter Natuur Vlak 1

Alfabet Letter Natuur Vlak 1

  • 23.9 MB

    حجم الملف

  • Android 2.3.2+

    Android OS

عن Alfabet Letter Natuur Vlak 1

الأبجدية رسالة طبيعة يعلم أدب الأطفال التي تقدم في المدارس.

Alfabet Letter Natuur is die eerste afrikaanse app wat bedoel is om kinders letterkunde te help leer soos dit by die skole aangebied word.

Vlak een is bedoel vir leerlinge in Graad R tot in Graad 1 en sal hulle help om elke letter van die alfabet reg uit te spreek deur die regte klank uitspraak te hoor soos die onderwysers dit gebruik. Selfs veel jonger kinders kan dit speel vir skool gereedheid.

Hierdie App bevat die korrekte skrif wat in die grondslagfase gebruik word en is nie net vir kinders om die alfabet klanke te leer nie maar is deel van om die letters te leer lees en skryf (hou ons dop vir verdere ontwikkelings).

Die aflabetiese flitskaarte gee die klank, 1-3 voorbeeld woorde, en elke woord wat dan in gepaste voorbeeld sinne gebruik word (voorgestel deur ‘n prentjie).

'n Klein speletjie is ook ingesluit wat die leerder sal help om elke letter uit te ken.

Namate die belangstelling van hierdie app, sal ons kan voortgaan met ontwikkeling aan verdere vlakke en opvoedkundige speletjies.

عرض المزيد

What's new in the latest 0.35

Last updated on 2016-06-22
Kyk uit vir die volgende verbeterings:
- Nuwe tuis blad
- Wenke vir ouers
- Klein verbeterings aan speletjie
"Rate" die app en skryf vir ons 'n paar woorde! Ons wil dit graag nog verbeter.
عرض المزيد

طريقة اللعب ولقطات الشاشة

  • Alfabet Letter Natuur Vlak 1 الملصق
  • Alfabet Letter Natuur Vlak 1 تصوير الشاشة 1
  • Alfabet Letter Natuur Vlak 1 تصوير الشاشة 2
  • Alfabet Letter Natuur Vlak 1 تصوير الشاشة 3
  • Alfabet Letter Natuur Vlak 1 تصوير الشاشة 4
  • Alfabet Letter Natuur Vlak 1 تصوير الشاشة 5
  • Alfabet Letter Natuur Vlak 1 تصوير الشاشة 6
  • Alfabet Letter Natuur Vlak 1 تصوير الشاشة 7

الإصدارات القديمة لـ Alfabet Letter Natuur Vlak 1

APKPure أيقونة

قم بتنزيل تطبيق APKPure للحصول على مزيد من مكافآت الألعاب والتخفيضات

قم بتثبيت ملفات XAPK/APK بنقرة واحدة على أندرويد!

تحميل APKPure
thank icon
We use cookies and other technologies on this website to enhance your user experience.
By clicking any link on this page you are giving your consent to our Privacy Policy and Cookies Policy.
Learn More about Policies