Alfabet Letter Natuur Vlak 1

Alfabet Letter Natuur Vlak 1

  • 23.9 MB

    Размер файла

  • Android 2.3.2+

    Android OS

Oписание Alfabet Letter Natuur Vlak 1

Буква алфавита Природа учит детей литературу, предлагаемых в школах.

Alfabet Letter Natuur is die eerste afrikaanse app wat bedoel is om kinders letterkunde te help leer soos dit by die skole aangebied word.

Vlak een is bedoel vir leerlinge in Graad R tot in Graad 1 en sal hulle help om elke letter van die alfabet reg uit te spreek deur die regte klank uitspraak te hoor soos die onderwysers dit gebruik. Selfs veel jonger kinders kan dit speel vir skool gereedheid.

Hierdie App bevat die korrekte skrif wat in die grondslagfase gebruik word en is nie net vir kinders om die alfabet klanke te leer nie maar is deel van om die letters te leer lees en skryf (hou ons dop vir verdere ontwikkelings).

Die aflabetiese flitskaarte gee die klank, 1-3 voorbeeld woorde, en elke woord wat dan in gepaste voorbeeld sinne gebruik word (voorgestel deur ‘n prentjie).

'n Klein speletjie is ook ingesluit wat die leerder sal help om elke letter uit te ken.

Namate die belangstelling van hierdie app, sal ons kan voortgaan met ontwikkeling aan verdere vlakke en opvoedkundige speletjies.

Ещё

Что нового в последней версии 0.35

Last updated on 2016-06-22
Kyk uit vir die volgende verbeterings:
- Nuwe tuis blad
- Wenke vir ouers
- Klein verbeterings aan speletjie
"Rate" die app en skryf vir ons 'n paar woorde! Ons wil dit graag nog verbeter.
Ещё

Геймплей и Скриншоты

  • Alfabet Letter Natuur Vlak 1 постер
  • Alfabet Letter Natuur Vlak 1 скриншот 1
  • Alfabet Letter Natuur Vlak 1 скриншот 2
  • Alfabet Letter Natuur Vlak 1 скриншот 3
  • Alfabet Letter Natuur Vlak 1 скриншот 4
  • Alfabet Letter Natuur Vlak 1 скриншот 5
  • Alfabet Letter Natuur Vlak 1 скриншот 6
  • Alfabet Letter Natuur Vlak 1 скриншот 7

Информация Alfabet Letter Natuur Vlak 1 APK

Последняя Версия
0.35
Категория
Обучающие
Android OS
Android 2.3.2+
Размер файла
23.9 MB
Разработчик
Quasistellar Game Development
Безопасная и Быстрая Загрузка APK на APKPure
APKPure позволяет легко и безопасно загружать Alfabet Letter Natuur Vlak 1 APK с проверкой подписи.

Старые Версии Alfabet Letter Natuur Vlak 1

APKPure иконка

Загрузите приложение APKPure, чтобы получить больше игровых наград и скидок

Один клик для установки XAPK/APK файлов на Android!

Скачать APKPure
thank icon
We use cookies and other technologies on this website to enhance your user experience.
By clicking any link on this page you are giving your consent to our Privacy Policy and Cookies Policy.
Learn More about Policies