Alfabet Letter Natuur Vlak 1

Alfabet Letter Natuur Vlak 1

  • 23.9 MB

    파일 크기

  • Android 2.3.2+

    Android OS

Alfabet Letter Natuur Vlak 1 정보

알파벳 문자 자연은 학교에서 제공하는 어린이 문학을 가르치고 있습니다.

Alfabet Letter Natuur is die eerste afrikaanse app wat bedoel is om kinders letterkunde te help leer soos dit by die skole aangebied word.

Vlak een is bedoel vir leerlinge in Graad R tot in Graad 1 en sal hulle help om elke letter van die alfabet reg uit te spreek deur die regte klank uitspraak te hoor soos die onderwysers dit gebruik. Selfs veel jonger kinders kan dit speel vir skool gereedheid.

Hierdie App bevat die korrekte skrif wat in die grondslagfase gebruik word en is nie net vir kinders om die alfabet klanke te leer nie maar is deel van om die letters te leer lees en skryf (hou ons dop vir verdere ontwikkelings).

Die aflabetiese flitskaarte gee die klank, 1-3 voorbeeld woorde, en elke woord wat dan in gepaste voorbeeld sinne gebruik word (voorgestel deur ‘n prentjie).

'n Klein speletjie is ook ingesluit wat die leerder sal help om elke letter uit te ken.

Namate die belangstelling van hierdie app, sal ons kan voortgaan met ontwikkeling aan verdere vlakke en opvoedkundige speletjies.

더 보기

What's new in the latest 0.35

Last updated on 2016-06-22
Kyk uit vir die volgende verbeterings:
- Nuwe tuis blad
- Wenke vir ouers
- Klein verbeterings aan speletjie
"Rate" die app en skryf vir ons 'n paar woorde! Ons wil dit graag nog verbeter.
더 보기

게임 플레이 및 스크린 샷

  • Alfabet Letter Natuur Vlak 1 포스터
  • Alfabet Letter Natuur Vlak 1 스크린샷 1
  • Alfabet Letter Natuur Vlak 1 스크린샷 2
  • Alfabet Letter Natuur Vlak 1 스크린샷 3
  • Alfabet Letter Natuur Vlak 1 스크린샷 4
  • Alfabet Letter Natuur Vlak 1 스크린샷 5
  • Alfabet Letter Natuur Vlak 1 스크린샷 6
  • Alfabet Letter Natuur Vlak 1 스크린샷 7

Alfabet Letter Natuur Vlak 1의 오래된 버전

APKPure 아이콘

더 많은 게임 보상 및 할인을 받으려면 APKPure 앱을 다운로드하세요

한번의클릭으로 Android에 XAPK/APK 파일을설치할수있습니다!

다운로드 APKPure
thank icon
사용자 환경을 개선하기 위해 이 웹 사이트의 쿠키 및 기타 기술을 사용합니다.
이 페이지의 링크를 클릭하면 당사의 개인 정보 보호 정책쿠키 정책에 동의하는 것입니다.
더 알아보기