Alfabet Letter Natuur Vlak 1

Alfabet Letter Natuur Vlak 1

  • 23.9 MB

    文件大小

  • Android 2.3.2+

    Android OS

关于Alfabet Letter Natuur Vlak 1

字母开头自然教在学校所提供的儿童文学。

Alfabet Letter Natuur is die eerste afrikaanse app wat bedoel is om kinders letterkunde te help leer soos dit by die skole aangebied word.

Vlak een is bedoel vir leerlinge in Graad R tot in Graad 1 en sal hulle help om elke letter van die alfabet reg uit te spreek deur die regte klank uitspraak te hoor soos die onderwysers dit gebruik. Selfs veel jonger kinders kan dit speel vir skool gereedheid.

Hierdie App bevat die korrekte skrif wat in die grondslagfase gebruik word en is nie net vir kinders om die alfabet klanke te leer nie maar is deel van om die letters te leer lees en skryf (hou ons dop vir verdere ontwikkelings).

Die aflabetiese flitskaarte gee die klank, 1-3 voorbeeld woorde, en elke woord wat dan in gepaste voorbeeld sinne gebruik word (voorgestel deur ‘n prentjie).

'n Klein speletjie is ook ingesluit wat die leerder sal help om elke letter uit te ken.

Namate die belangstelling van hierdie app, sal ons kan voortgaan met ontwikkeling aan verdere vlakke en opvoedkundige speletjies.

更多

最新版本0.35的更新日志

Last updated on 2016年06月22日
Kyk uit vir die volgende verbeterings:
- Nuwe tuis blad
- Wenke vir ouers
- Klein verbeterings aan speletjie
"Rate" die app en skryf vir ons 'n paar woorde! Ons wil dit graag nog verbeter.
更多

游戏玩法和屏幕截图

  • Alfabet Letter Natuur Vlak 1 海报
  • Alfabet Letter Natuur Vlak 1 截图 1
  • Alfabet Letter Natuur Vlak 1 截图 2
  • Alfabet Letter Natuur Vlak 1 截图 3
  • Alfabet Letter Natuur Vlak 1 截图 4
  • Alfabet Letter Natuur Vlak 1 截图 5
  • Alfabet Letter Natuur Vlak 1 截图 6
  • Alfabet Letter Natuur Vlak 1 截图 7

Alfabet Letter Natuur Vlak 1历史版本

APKPure 图标

下载APKPure客户端,获得更多游戏奖励和折扣

一键安装安卓XAPK/APK文件!

下载 APKPure
thank icon
We use cookies and other technologies on this website to enhance your user experience.
By clicking any link on this page you are giving your consent to our Privacy Policy and Cookies Policy.
Learn More about Policies