Baba Leer Woordjies

Baba Leer Woordjies

appworldsa
May 1, 2017
  • 46.5 MB

    Dimensione

  • Android 2.3.2+

    Android OS

Informazioni su Baba Leer Woordjies

Leer deur interaksie incontrato lettere, diere, klere, voertuie, vrugte, groente ENS.

Baba Leer Woordjies word aanbeveel vir alle babas/kleuters 0-3 jaar oud.

Baba Leer Woordjies is ontwerp om gebruikers vriendelik vir u baba/kleuter te wees. Leer deur interaksie met prentjies, letters of onderandere diere. Verstel instellings sodat Baba Leer Woordjies automaties die prentjies verander vir u baba. Leer woorde lukraak of in kategorieë.

Baba Leer Woordjies sluit woorde in van die volgende kategorieë:

Diere

Emosies

Liggaamsdele

Kleure

Vervoer

Vrugte

Groente

Kleredrag

Hierdie prograam is ontwerp om jou baba/kleuter te help woorde op die korrekte manier uittespreek en om die betekenis van die woorde te verstaan deur associasie. Die unike en kleurvolle ontwerp sal u baba/kleuter help oom woorde te plaas deur prente en klanke. Dit sal verseker die belangrikeste sintuie stimuleer.

Tussen die ouderdom van 12-18 maande sal babas/kleuters heel waarskynlik begin om hulle eerste woorde te se. Alhouwel op hierdie stadium verstaan almal behalwe baba/kleuter wat hierdie woorde beteken. Deur woorde te plaas by 'n prentjie of 'n klank help ons hulle verstaan. Dit mag soms moeilik wees om te verstaan wat hulle se maar hy/sy geniet dit nogsteeds vreesklik om te babbel en na goedtjies toe te wys wat nou bekend is.

Aanbeveel vir die volgende:

- Babas, kleuters, peuters, 0-3 jaariges

- Spesiale behoeftes, spraakterapie, apraksie, vroeë intervensie.

- Kan ook gebruik word deur ouer kinders as sigwoorde, spelling of om Afrikaans as tweede taal te leer.

Mostra Altro

What's new in the latest 1.0.1.4

Last updated on May 1, 2017
Minor bug fixes and improvements. Install or update to the newest version to check it out!
Mostra Altro

Gameplay e screenshot

  • Baba Leer Woordjies per il Trailer ufficiale Android
  • 1 Schermata Baba Leer Woordjies
  • 2 Schermata Baba Leer Woordjies
  • 3 Schermata Baba Leer Woordjies
  • 4 Schermata Baba Leer Woordjies
  • 5 Schermata Baba Leer Woordjies
  • 6 Schermata Baba Leer Woordjies
  • 7 Schermata Baba Leer Woordjies

Informazioni sull'APK Baba Leer Woordjies

Ultima versione
1.0.1.4
Categoria
Educativi
Android OS
Android 2.3.2+
Dimensione
46.5 MB
Sviluppatore
appworldsa
Download APK sicuri e veloci su APKPure
APKPure utilizza la verifica delle firme per garantire download di APK Baba Leer Woordjies senza virus per te.

Vecchie versioni di Baba Leer Woordjies

Icona APKPure

Scarica l'app APKPure per ottenere più ricompense e sconti sui giochi

Basta un clic per installare i file XAPK/APK su Android!

Scarica APKPure
thank icon
We use cookies and other technologies on this website to enhance your user experience.
By clicking any link on this page you are giving your consent to our Privacy Policy and Cookies Policy.
Learn More about Policies