Baba Leer Woordjies

Baba Leer Woordjies

appworldsa
01/05/2017
  • 46.5 MB

    Размер файла

  • Android 2.3.2+

    Android OS

Oписание Baba Leer Woordjies

Leer deur interaksie met letters, diere, klere, voertuie, vrugte, groente ens.

Baba Leer Woordjies word aanbeveel vir alle babas/kleuters 0-3 jaar oud.

Baba Leer Woordjies is ontwerp om gebruikers vriendelik vir u baba/kleuter te wees. Leer deur interaksie met prentjies, letters of onderandere diere. Verstel instellings sodat Baba Leer Woordjies automaties die prentjies verander vir u baba. Leer woorde lukraak of in kategorieë.

Baba Leer Woordjies sluit woorde in van die volgende kategorieë:

Diere

Emosies

Liggaamsdele

Kleure

Vervoer

Vrugte

Groente

Kleredrag

Hierdie prograam is ontwerp om jou baba/kleuter te help woorde op die korrekte manier uittespreek en om die betekenis van die woorde te verstaan deur associasie. Die unike en kleurvolle ontwerp sal u baba/kleuter help oom woorde te plaas deur prente en klanke. Dit sal verseker die belangrikeste sintuie stimuleer.

Tussen die ouderdom van 12-18 maande sal babas/kleuters heel waarskynlik begin om hulle eerste woorde te se. Alhouwel op hierdie stadium verstaan almal behalwe baba/kleuter wat hierdie woorde beteken. Deur woorde te plaas by 'n prentjie of 'n klank help ons hulle verstaan. Dit mag soms moeilik wees om te verstaan wat hulle se maar hy/sy geniet dit nogsteeds vreesklik om te babbel en na goedtjies toe te wys wat nou bekend is.

Aanbeveel vir die volgende:

- Babas, kleuters, peuters, 0-3 jaariges

- Spesiale behoeftes, spraakterapie, apraksie, vroeë intervensie.

- Kan ook gebruik word deur ouer kinders as sigwoorde, spelling of om Afrikaans as tweede taal te leer.

Ещё

Что нового в последней версии 1.0.1.4

Last updated on 01/05/2017
Minor bug fixes and improvements. Install or update to the newest version to check it out!
Ещё

Геймплей и Скриншоты

  • Baba Leer Woordjies Официальный трейлер для Android
  • Baba Leer Woordjies скриншот 1
  • Baba Leer Woordjies скриншот 2
  • Baba Leer Woordjies скриншот 3
  • Baba Leer Woordjies скриншот 4
  • Baba Leer Woordjies скриншот 5
  • Baba Leer Woordjies скриншот 6
  • Baba Leer Woordjies скриншот 7

Информация Baba Leer Woordjies APK

Последняя Версия
1.0.1.4
Категория
Обучающие
Android OS
Android 2.3.2+
Размер файла
46.5 MB
Разработчик
appworldsa
Безопасная и Быстрая Загрузка APK на APKPure
APKPure позволяет легко и безопасно загружать Baba Leer Woordjies APK с проверкой подписи.

Старые Версии Baba Leer Woordjies

APKPure иконка

Загрузите приложение APKPure, чтобы получить больше игровых наград и скидок

Один клик для установки XAPK/APK файлов на Android!

Скачать APKPure
thank icon
We use cookies and other technologies on this website to enhance your user experience.
By clicking any link on this page you are giving your consent to our Privacy Policy and Cookies Policy.
Learn More about Policies