Baba Leer Woordjies

Baba Leer Woordjies

appworldsa
May 1, 2017
  • 46.5 MB

    파일 크기

  • Android 2.3.2+

    Android OS

Baba Leer Woordjies 정보

Leer deur interaksie met letters, diere, klere, voertuie, vrugte, groente ens.

Baba Leer Woordjies word aanbeveel vir alle babas/kleuters 0-3 jaar oud.

Baba Leer Woordjies is ontwerp om gebruikers vriendelik vir u baba/kleuter te wees. Leer deur interaksie met prentjies, letters of onderandere diere. Verstel instellings sodat Baba Leer Woordjies automaties die prentjies verander vir u baba. Leer woorde lukraak of in kategorieë.

Baba Leer Woordjies sluit woorde in van die volgende kategorieë:

Diere

Emosies

Liggaamsdele

Kleure

Vervoer

Vrugte

Groente

Kleredrag

Hierdie prograam is ontwerp om jou baba/kleuter te help woorde op die korrekte manier uittespreek en om die betekenis van die woorde te verstaan deur associasie. Die unike en kleurvolle ontwerp sal u baba/kleuter help oom woorde te plaas deur prente en klanke. Dit sal verseker die belangrikeste sintuie stimuleer.

Tussen die ouderdom van 12-18 maande sal babas/kleuters heel waarskynlik begin om hulle eerste woorde te se. Alhouwel op hierdie stadium verstaan almal behalwe baba/kleuter wat hierdie woorde beteken. Deur woorde te plaas by 'n prentjie of 'n klank help ons hulle verstaan. Dit mag soms moeilik wees om te verstaan wat hulle se maar hy/sy geniet dit nogsteeds vreesklik om te babbel en na goedtjies toe te wys wat nou bekend is.

Aanbeveel vir die volgende:

- Babas, kleuters, peuters, 0-3 jaariges

- Spesiale behoeftes, spraakterapie, apraksie, vroeë intervensie.

- Kan ook gebruik word deur ouer kinders as sigwoorde, spelling of om Afrikaans as tweede taal te leer.

더 보기

What's new in the latest 1.0.1.4

Last updated on May 1, 2017
Minor bug fixes and improvements. Install or update to the newest version to check it out!
더 보기

게임 플레이 및 스크린 샷

  • Baba Leer Woordjies의 안드로이드 공식 트레일러
  • Baba Leer Woordjies 스크린샷 1
  • Baba Leer Woordjies 스크린샷 2
  • Baba Leer Woordjies 스크린샷 3
  • Baba Leer Woordjies 스크린샷 4
  • Baba Leer Woordjies 스크린샷 5
  • Baba Leer Woordjies 스크린샷 6
  • Baba Leer Woordjies 스크린샷 7

Baba Leer Woordjies의 오래된 버전

APKPure 아이콘

더 많은 게임 보상 및 할인을 받으려면 APKPure 앱을 다운로드하세요

한번의클릭으로 Android에 XAPK/APK 파일을설치할수있습니다!

다운로드 APKPure
thank icon
사용자 환경을 개선하기 위해 이 웹 사이트의 쿠키 및 기타 기술을 사용합니다.
이 페이지의 링크를 클릭하면 당사의 개인 정보 보호 정책쿠키 정책에 동의하는 것입니다.
더 알아보기