Baba Leer Woordjies

Baba Leer Woordjies

appworldsa
May 1, 2017
  • 46.5 MB

    فائل سائز

  • Android 2.3.2+

    Android OS

About Baba Leer Woordjies

Leer deur interaksie met letters, diere, klere, voertuie, vrugte, groente ens.

Baba Leer Woordjies word aanbeveel vir alle babas/kleuters 0-3 jaar oud.

Baba Leer Woordjies is ontwerp om gebruikers vriendelik vir u baba/kleuter te wees. Leer deur interaksie met prentjies, letters of onderandere diere. Verstel instellings sodat Baba Leer Woordjies automaties die prentjies verander vir u baba. Leer woorde lukraak of in kategorieë.

Baba Leer Woordjies sluit woorde in van die volgende kategorieë:

Diere

Emosies

Liggaamsdele

Kleure

Vervoer

Vrugte

Groente

Kleredrag

Hierdie prograam is ontwerp om jou baba/kleuter te help woorde op die korrekte manier uittespreek en om die betekenis van die woorde te verstaan deur associasie. Die unike en kleurvolle ontwerp sal u baba/kleuter help oom woorde te plaas deur prente en klanke. Dit sal verseker die belangrikeste sintuie stimuleer.

Tussen die ouderdom van 12-18 maande sal babas/kleuters heel waarskynlik begin om hulle eerste woorde te se. Alhouwel op hierdie stadium verstaan almal behalwe baba/kleuter wat hierdie woorde beteken. Deur woorde te plaas by 'n prentjie of 'n klank help ons hulle verstaan. Dit mag soms moeilik wees om te verstaan wat hulle se maar hy/sy geniet dit nogsteeds vreesklik om te babbel en na goedtjies toe te wys wat nou bekend is.

Aanbeveel vir die volgende:

- Babas, kleuters, peuters, 0-3 jaariges

- Spesiale behoeftes, spraakterapie, apraksie, vroeë intervensie.

- Kan ook gebruik word deur ouer kinders as sigwoorde, spelling of om Afrikaans as tweede taal te leer.

مزید دکھائیں

What's new in the latest 1.0.1.4

Last updated on May 1, 2017
Minor bug fixes and improvements. Install or update to the newest version to check it out!
مزید دکھائیں

گیم پلے اور اسکرین شاٹس

  • Baba Leer Woordjies کے لیے Android آفیشل ٹریلر
  • Baba Leer Woordjies اسکرین شاٹ 1
  • Baba Leer Woordjies اسکرین شاٹ 2
  • Baba Leer Woordjies اسکرین شاٹ 3
  • Baba Leer Woordjies اسکرین شاٹ 4
  • Baba Leer Woordjies اسکرین شاٹ 5
  • Baba Leer Woordjies اسکرین شاٹ 6
  • Baba Leer Woordjies اسکرین شاٹ 7

کے پرانے ورژن Baba Leer Woordjies

APKPure آئیکن

زیادہ سے زیادہ کھیل انعامات اور چھوٹ آف کے لئے ایپ پی کی پیور نیکھر لیں

Android پر XAPK/APK فائلیںانسٹالکرنےکےلیےایککلککریں!

ڈاؤن لوڈ کریں APKPure
thank icon
ہم آپ کے صارف کے تجربے کو بہتر بنانے کے لیے اس ویب سائٹ پر کوکیز اور دیگر ٹیکنالوجیز کا استعمال کرتے ہیں۔
اس صفحے پر کسی بھی لنک پر کلک کرکے آپ ہماری رازداری کی پالیسی اور کوکیز پالیسی پر متفق ہو رہے ہیں۔
مزید جانیں