Baba Leer Woordjies

Baba Leer Woordjies

appworldsa
May 1, 2017
  • 46.5 MB

    Bestandsgrootte

  • Android 2.3.2+

    Android OS

Over Baba Leer Woordjies

Leer deur interaksie met letters, diere, klere, voertuie, vrugte, groente ens.

Baba Leer Woordjies word aanbeveel vir alle babas/kleuters 0-3 jaar oud.

Baba Leer Woordjies is ontwerp om gebruikers vriendelik vir u baba/kleuter te wees. Leer deur interaksie met prentjies, letters of onderandere diere. Verstel instellings sodat Baba Leer Woordjies automaties die prentjies verander vir u baba. Leer woorde lukraak of in kategorieë.

Baba Leer Woordjies sluit woorde in van die volgende kategorieë:

Diere

Emosies

Liggaamsdele

Kleure

Vervoer

Vrugte

Groente

Kleredrag

Hierdie prograam is ontwerp om jou baba/kleuter te help woorde op die korrekte manier uittespreek en om die betekenis van die woorde te verstaan deur associasie. Die unike en kleurvolle ontwerp sal u baba/kleuter help oom woorde te plaas deur prente en klanke. Dit sal verseker die belangrikeste sintuie stimuleer.

Tussen die ouderdom van 12-18 maande sal babas/kleuters heel waarskynlik begin om hulle eerste woorde te se. Alhouwel op hierdie stadium verstaan almal behalwe baba/kleuter wat hierdie woorde beteken. Deur woorde te plaas by 'n prentjie of 'n klank help ons hulle verstaan. Dit mag soms moeilik wees om te verstaan wat hulle se maar hy/sy geniet dit nogsteeds vreesklik om te babbel en na goedtjies toe te wys wat nou bekend is.

Aanbeveel vir die volgende:

- Babas, kleuters, peuters, 0-3 jaariges

- Spesiale behoeftes, spraakterapie, apraksie, vroeë intervensie.

- Kan ook gebruik word deur ouer kinders as sigwoorde, spelling of om Afrikaans as tweede taal te leer.

Meer Info

What's new in the latest 1.0.1.4

Last updated on May 1, 2017
Minor bug fixes and improvements. Install or update to the newest version to check it out!
Meer Info

Gameplay en screenshots

  • Baba Leer Woordjies voor officiële Androidtrailer
  • Baba Leer Woordjies screenshot 1
  • Baba Leer Woordjies screenshot 2
  • Baba Leer Woordjies screenshot 3
  • Baba Leer Woordjies screenshot 4
  • Baba Leer Woordjies screenshot 5
  • Baba Leer Woordjies screenshot 6
  • Baba Leer Woordjies screenshot 7

Baba Leer Woordjies APK -informatie

Laatste versie
1.0.1.4
Categorie
Educatief
Android OS
Android 2.3.2+
Bestandsgrootte
46.5 MB
Ontwikkelaar
appworldsa
Veilige en snelle APK Downloads op APKPure
APKPure gebruikt handtekeningverificatie om virusvrije Baba Leer Woordjies APK downloads voor u te garanderen.

Oude versies van Baba Leer Woordjies

APKPure-icoon

Download de APKPure-app om meer spelbeloningen en kortingen te krijgen

Eén klik om XAPK/APK-bestanden op Android te installeren!

Downloaden APKPure
thank icon
We use cookies and other technologies on this website to enhance your user experience.
By clicking any link on this page you are giving your consent to our Privacy Policy and Cookies Policy.
Learn More about Policies