Baba Leer Woordjies

Baba Leer Woordjies

appworldsa
2017年05月01日
  • 46.5 MB

    ファイルサイズ

  • Android 2.3.2+

    Android OS

このBaba Leer Woordjiesについて

レアーdeurのinteraksieは、文字、diere、klere、voertuie、vrugte、groente ENSに会いました。

Baba Leer Woordjies word aanbeveel vir alle babas/kleuters 0-3 jaar oud.

Baba Leer Woordjies is ontwerp om gebruikers vriendelik vir u baba/kleuter te wees. Leer deur interaksie met prentjies, letters of onderandere diere. Verstel instellings sodat Baba Leer Woordjies automaties die prentjies verander vir u baba. Leer woorde lukraak of in kategorieë.

Baba Leer Woordjies sluit woorde in van die volgende kategorieë:

Diere

Emosies

Liggaamsdele

Kleure

Vervoer

Vrugte

Groente

Kleredrag

Hierdie prograam is ontwerp om jou baba/kleuter te help woorde op die korrekte manier uittespreek en om die betekenis van die woorde te verstaan deur associasie. Die unike en kleurvolle ontwerp sal u baba/kleuter help oom woorde te plaas deur prente en klanke. Dit sal verseker die belangrikeste sintuie stimuleer.

Tussen die ouderdom van 12-18 maande sal babas/kleuters heel waarskynlik begin om hulle eerste woorde te se. Alhouwel op hierdie stadium verstaan almal behalwe baba/kleuter wat hierdie woorde beteken. Deur woorde te plaas by 'n prentjie of 'n klank help ons hulle verstaan. Dit mag soms moeilik wees om te verstaan wat hulle se maar hy/sy geniet dit nogsteeds vreesklik om te babbel en na goedtjies toe te wys wat nou bekend is.

Aanbeveel vir die volgende:

- Babas, kleuters, peuters, 0-3 jaariges

- Spesiale behoeftes, spraakterapie, apraksie, vroeë intervensie.

- Kan ook gebruik word deur ouer kinders as sigwoorde, spelling of om Afrikaans as tweede taal te leer.

もっと見る

最新バージョン 1.0.1.4 の更新情報

Last updated on 2017年05月01日
Minor bug fixes and improvements. Install or update to the newest version to check it out!
もっと見る

ゲームプレイとスクリーンショット

  • Baba Leer Woordjies のアンドロイド公式予告
  • Baba Leer Woordjies スクリーンショット 1
  • Baba Leer Woordjies スクリーンショット 2
  • Baba Leer Woordjies スクリーンショット 3
  • Baba Leer Woordjies スクリーンショット 4
  • Baba Leer Woordjies スクリーンショット 5
  • Baba Leer Woordjies スクリーンショット 6
  • Baba Leer Woordjies スクリーンショット 7

Baba Leer Woordjies APK 情報

最新バージョン
1.0.1.4
カテゴリー
教育
Android OS
Android 2.3.2+
ファイルサイズ
46.5 MB
開発者
appworldsa
APKPure で安全で高速な APK のダウンロード
APKPure は署名検証を使用して、ウイルスフリーの Baba Leer Woordjies APK ダウンロードを保証します。

Baba Leer Woordjiesの旧バージョン

APKPure アイコン

より多くのゲーム報酬と割引を得るためにAPKPureアプリをダウンロードしてください

Android で XAPK/APK ファイルをワンクリックでインストール!

ダウンロード APKPure
thank icon
We use cookies and other technologies on this website to enhance your user experience.
By clicking any link on this page you are giving your consent to our Privacy Policy and Cookies Policy.
Learn More about Policies